
Welkom by die
21 Treë
Dissipelskapprogram
'n Reis van GROEI, INTERAKSIE en TRANSFORMASIE
21Treë
Jou pad na geestelijke volwassenheid, stap vir stap.
100% Aanlyn en 100% GRATIS
Leer waar jy is, wanneer dit jou pas - sonder grense - en dis 100% GRATIS!
Leer teen jou EIE pas!
Geen druk, net konstante groei in Christus.
Word 'n Dissipelmaker
Hierdie reis gaan nie net oor JOU nie - vermenigvuldig wat jy leer!
Meeste mense wil geestelik groei, maar hulle is onseker oor wat die volgende stappe is.
'n Oorsig van die vyf fases en 21 Treë wat gevolg word:

Iemand sal geestelik groei indien hulle weet wat die volgende tree is en indien daardie tree nie te groot is nie.
21 Treë is 'n omvattende interaktiewe aanlyn dissipelskap program wat 'n persoon neem van die punt van hoe om tot bekering te kom en eindig op om gereed te wees om dissipels te maak en te mentor.

Hoe werk registrasie?

Klik op die "Klik hier om te BEGIN" skakel bo-aan die blad.
Jy sal dan na ons nuwe aanlynkursus blad toe genen word. Hier kan jy GRATIS registreer met óf jou eposadres óf Facebook rekening om die kursus te begin.

Klik op "View Details"
Dit sal jou na die registrasie blad toe neem. Klik dan op "JOIN".

Klik op "JOIN"
Jy sal nou gevaar word om te registreer met een van die rekeninge van jou keuze (Google of Facebook).

Teken in met die rekening van jou keuse.
Hierna sal jy toegang tot die nuwe platvorm kry! Voorspoed met die 21 Tree!
Soek jy nog 'n manier om te begin?
Kopieer hierdie skakel in jou "web browser" in:
https://www.21tree.co.za/challenge-page/6086ec4e-1143-4cbb-8c59-84247d159121?programId=6086ec4e-1143-4cbb-8c59-84247d159121
Kontak ons gerus vir enige navrae.

png.png)



